Email a Friend Share

 ref # 786

print

R 1 140 500 (65 545 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2

Pragtige eiendom......die regte adres...teen die regte prys!

Drie slaapkamerhuis met 2 badkamers waarvan een en-suite is, is werklik een van die bestes in Barberton! Die derde slaapkamer is op die boonste vlak, met die mooiste uitsig! Die afwerking is van baie hoë gehalte
Die eiendom is geleë hoog teen die rand met pragtige uitsig in die Nelspruit rigting. Oopplan kombuis en leefarea loop uit op die ruim stoep-onthaal area met 'n ingboude braai....maak die groot toevou-deure oop en nooi die natuur in!
Die vertrekke vloei pragtig inmekaar met die teëls wat dwarsdeur die huis dieselfde kleur is en 'n pragtige eenheid vorm. Groot houtraam vensters rond hierdie prentjie perfek af.
Die ruim tuin het genoegsame plek vir verdere uitbreiding soos bv 'n swembad.
Daar is een toesluit garage en een afdak.
Omhein met hoë mure en palisadehek is dit 'n besondere veilige eiendom.

  • 3 slaapkamers
  • 2 badkamers
  • Oopplan kombuis en leefare
  • Aparte opwas geriewe
  • Gas stoof
  • 1 toesluit garage
  • 1 afdak
  • Baie veilig agter hoë mure
  • Uiters duursame afwerking


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.