House For Sale in Barberton, Barberton

ref# 369
Email a Friend Share
Asking Price : R 860 000 (52 599 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Mpumalanga City:Barberton Suburb:Barberton Bedrooms:4 Bathrooms:2 Garages:1 Erf Size: ± 624 m2

select a 2nd currency

4 Slaapkamerhuis te koop in Barberton

‘n Pragtige 4-slaapkamerhuis met 2 badkamers geleë in ‘n gesogte stil gedeelte van Barberton.
Geen moeite is ontsien om die afronding perfek te maak nie.
Kom druk jou persoonlike stempel af op hierdie eiendom! So baie moontlikhede, ‘n MOET sien!

  • 2 Privaat slaapkamers
  • 2 Ruim kamers in die loft
  • 2 Badkamers
  • Kombuis
  • Solar verhitting vir warm water
  • Baie pakplek!
  • Waskamer
  • Toesluit garage